Darmowa dostawa z usługą Inpost oraz Orlen od 299.00 zł
InPost 13.99 Poczta Polska 18.99 Paczkomat 13.99 DPD 25.99 ORLEN Paczka 11.02

Krag van die siel

Język AfrykańskiAfrykański
E-book Adobe ePub
E-book Krag van die siel Paul Rodney Turner
Kod Libristo: 39880844
Wydawnictwo Babelcube Inc., marzec 2021
Paul Rodney Turner, internasionale direkteur van Food for Life Global, die wereld se grootste netwer... Cały opis
? points 7 b
11.78
Dostępna Produkt cyfrowy - wysyłamy od razu
Polska common.delivery_to

Paul Rodney Turner, internasionale direkteur van Food for Life Global, die wereld se grootste netwerk van organisasies wat plantgebaseerde voedsel voorsien, het 'n nuwe boek in die selfhelp-genre uitgebring, genaamd Krag van die siel - Vyf edel waarhede vir 'n suksesvolle lewe. Die boek se inhoud is gegrond op sy 35 jaar ervaring as 'n praktisyn van die Bhagavad-gita.Dit is 'n opvolg op sy vroere boek, die hoogaangeskrewe, FOOD YOGA - Nourishing Body, Mind & Soul wat hom wreldroem besorg het as die Food Yogi."e;Een aand in New York, terwyl ek pen in die hand by die tafel gesit en effens mismoedig gevoel het, het ek myself die eenvoudige vraag gevra: Wat is spesiaal aan my?Ek het my pen toegelaat om te vloei sonder om te veel oor die antwoorde na te dink, en tot my verbasing het ek met vyf verklarings vorendag gekom. Dis maklik om te onthou, en soos julle sal sien, het dit raakpunte met die kern van ons bestaan.So is die vyf edel waarhede, wat nou rigting in my lewe verskaf, gebore: Ek is kragtig; Ek is beskerm; Ek is volmaak; Ek is prasadam; Ek is voorspoedig,"e; het hy verduidelik.Turner hoop dat hierdie verklarings mense die vertroosting, krag en die wysheid sal besorg wat hulle nodig het om sukses in die lewe te behaal en om hulle te herinner presies hoe ongelooflik hulle as geestelike siele is.In die uitbreiding van die betekenis van elke verklaring, het Turner die leringe van verskeie esoteriese en geestelike tradisies gebruik, met spesiale verwysing na die Vediese geskrifte. "e;Ek het die boek in wese vir myself geskryf,"e; s hy. "e;Terwyl ek besig was om elke woord te tik, het ek die rol van empatiese vriend wat bemoediging bied, aangeneem. Elke woord in hierdie boek is met die uiterste opregtheid en ter bemoediging deur die hand van 'n vriend geskryf."e;'n Verklaring is 'n bevestiging van iets wat waar is. Turner hoop dat lesers aanklank sal vind by die verklarings in Kra

Informacje o książce

Pełna nazwa Krag van die siel
Język Afrykański
Oprawa E-book - Adobe ePub
Data wydania 2021
EAN 9781071592410
Kod Libristo 39880844
Wydawnictwo Babelcube Inc.
Podaruj tę książkę jeszcze dziś
To łatwe
1 Dodaj książkę do koszyka i wybierz „dostarczyć jako prezent” 2 W odpowiedzi wyślemy Ci bon 3 Książka dotrze na adres obdarowanego

Logowanie

Zaloguj się do swojego konta. Nie masz jeszcze konta Libristo? Utwórz je teraz!

 
obowiązkowe
obowiązkowe

Nie masz konta? Zyskaj korzyści konta Libristo!

Dzięki kontu Libristo będziesz mieć wszystko pod kontrolą.

Utwórz konto Libristo